afrikaanse RADIO-ONDERHOUDE

2023 ONDERHOUDE

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIiiiiiiiiiiiiiiii

25 Jul 2023: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Kumba betaal ‘n dividend ten spite van goedkoper erts

08 Mei 2023: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Beurtkrag kan PGM-pryse opjaag

11 Apr 2023: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Die president soek beleggings, maar plaaslike myngroepe kyk elders

20 Mar 2023: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Goudprys raak aan $2000 per fynons

10 Feb 2023: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Sasol gaan nie, en kan nie, vir ons goedkoop brandstof gee nie

2022 ONDERHOUDE

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIiiiiiiiiiiiiiiii

19 Des 2022: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Hulpbronne se prestasie in die kollig

6 Okt 2022: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Transnet se probleme kos die mynbedryf en Suid-Afrika miljarde rande

28 Jul 2022: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Anglo American se wins daal met 30%, maar dit is steeds sy naasbeste wins ooit

1 Jun 2022: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Glencore pleit skuldig op $100 miljard se korrupsie- en omkopery-klagte

25 Jan 2022: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Sibanye Stillwater loop weg van $1 miljard oorname van twee Brasiliaanse myne

2021 ONDERHOUDE

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIiiiiiiiiiiiiiiii

23 Nov 2021: Wilhelm Hertzog op RSG:

Die regering aanvaar die beginsel van eens bemagtig, altyd bemagtig in die mynbedryf

28 Oct 2021: Wilhelm Hertzog op RSG:

Die sentrale energiefonds mik om Suid-Afrika se grootste olieraffinadery te koop

23 Aug 2021: Wilhelm Hertzog op Biznews Potgooi:

York Timber Holdings Limited portefeulje

3 Aug 2021: Wilhelm Hertzog op Biznews Potgooi:

Invicta Holdings Limited portefeulje

12 Jan 2021: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Rafinaderye sukkel om hulle deure oop te hou

2020 ONDERHOUDE

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIiiiiiiiiiiiiiiii

12 Aug 2020: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Goudprys raak aan $2000 per fynons

16 Jul 2020: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Richemont se verkope val sy wind uit in die kwartaal tot einde Junie

2 Jun 2020: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Sasolaandele klim skerp en die olieprys is ook op

16 Apr 2020: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Myne kan weer begin met bedrywighede

9 Mar 2020: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Hoekom reageer kommoditeitspryse so heftig?

6 Mar 2020: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Anglo American Platinum-aanleg ontplof

12 Feb 2020: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

AngloGold verkoop sy laaste bates in SA

2019 ONDERHOUDE

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIiiiiiiiiiiiiiiii

17 Des 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Sasol se aandeelprys spring na (goeie) nuus oor sy Amerikaanse aanleg

2 Des 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Twee partye wil dalk ArcelorMittal se aanleg in Saldanha koop

11 Nov 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

ArcelorMittal sluit sy Saldanha-staalaanleg

8 Okt 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Het Impala Platinum te veel vir sy nuwe Kanadese myn betaal?

12 Aug 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Internasionale kommoditeitspryse ‘n welkome pasella vir SA

29 Jul 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Anglo American dink steenkool stink

26 Jul 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Die Indiese magnaat, Anil Agarwal, onttrek hom uit Anglo American

10 Jul 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

ArcelorMittal verwag reuse verlies en will 2000 werknemers afdank

5 Jul 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Suid-Afrika val verder terug onder die wêreld sy mynboureuse

10 Jun 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

SA goudbedryf sink tot naasgrootste in Afrika

20 Mei 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Minderheidsaandeelhouers probeer Sibanye/Lonmin ooreenkoms stuit

9 Mei 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

AngloGold verkoop sy plaaslike bates & Suid-Afrika se vervaardingsektor versterk

11 Apr 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Mynbou produksie val 7.5%, drie keer bo verwagtings

19 Feb 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Kumba Iron Ore & AngloGold Ashanti se stewige sakevertonings

18 Feb 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Anglo American Platinum se byna wins-verdubbeling en verdere sakeplanne

7 Feb 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Arcelormittal SA se merkbare verlies-na-wins-ommeswaai en verdere sake-vooruitsigte

30 Jan 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Binnelandse goudbedryf se opflikkering na verlede jaar se terugslae

24 Jan 2019: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Anglo American se jongste sake-posisie & heropening van Minas Rio Ystererts-myn

2018 ONDERHOUDE

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIiiiiiiiiiiiiiiii

13 Des 2018: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

SA platinumbedryf se merkbare opswaai en vooruitsigte vir verdere verbeterings

22 Nov 2018: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Sibanye kry goedkeuring vir Lonmin-oorname

31 Okt 2018: Wilhelm Herzog op RSG Geldsake:

Impala Platinum se jongste sake-verwikkelinge wat die JSE-aandeelprys opjaag

18 Sep 2018: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

SA-mededinggingskommissie gee groenlig vir Sibanye se Lonmin-oorname

13 Sep 2018: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Implats se skerp-stygende verlies en nuwe sakeplanne

20 Aug 2018: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

AngloGold Ashanti se verlies-na-wins-omswaai en verdere sakeplanne

6 Aug 2018: Wilhelm Hertzog op RSG Geldsake:

Royal Bafokeng platinum se skerp-krimpende verlies en verdere sakeverwagtinge